Jy word uitgenooi
RSVP asseblief voor of op 1 September 2026
Gas 1 — Naam en van
Gaan jy ons troue bywoon?
Ja
Nee
Gas 1 — Kosallergieë
Metgesel bywoon?
Ja
Nee
Gas 2 — Naam en van
Gas 2 — Kosallergieë
Liedjie voorstelle
Wil jy van die akkommodasie op die venue gebruik maak?
Ja
Nee
Indien ja, watter aand(e)?
Vrydag, 9 Oktober
Saterdag, 10 Oktober
Gaan jy/julle die braai Vrydag 9 Oktober bywoon?
Ja
Nee
Stuur RSVP
Baie dankie!
Ons het jou RSVP ontvang en kan nie wag
om saam met jou te vier nie.
Met liefde,
Hanél & Chappo